Thursday, January 10, 2008

VACANCY: Library Assistant, Voortrekker Monument Research Centre

The Heritage Foundation Research Centre, situated at the Voortrekker Monument, Pretoria, invites applications for the position of Library Assistant.

closing date of applications: 22 January 2008 at 12:00.


Candidates should have the following qualifications and attributes:

* National Diploma (2 years) or equivalent qualification in Library and Information Science

* Computer literate

* Must be able to read and speak Afrikaans

* Must be able to work as part of a team

* Sound knowledge of cataloguing rules and Dewey Classification

* Basic insight in the optimal storage requirements of a library and paper conservation

* Ability to work independently

* Accuracy and attention to detail are essential

* No work experience required

* Basic knowledge and/or interest in South African history/cultural history would be an advantage


The successful candidate will be co-responsible for: the maintenance of the library and the effective daily functioning of the library; the processing of new acquisitions - copy cataloguing and classification; and assisting with reference queries and other related library duties.


Please send applications and CV to Mr M Coetzee (Human Resources Manager) before or no later than 12:00, 22 January 2008 at: Voortrekker Monument and Nature Reserve, PO Box 1514, Groenkloof 0027 or e-mail to admin@voortrekkermon.org.za. Phone: 012 326 6770.

*************************************************************************************


Die Erfenisstigting se Navorsingsentrum, geleë by die Voortrekkermonument, Pretoria, vra aansoeke vir die pos van Biblioteekassistent. Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 Januarie 2008 om 12:00.

Kandidate moet voldoen aan die volgende kwalifikasies en vereistes:

* Nasionale Diploma (2 jaar) of verwante kwalifikasie in Biblioteek- en Inligtingkunde

* Rekenaargeletterd

* Moet Afrikaans kan lees en praat

* Moet in spanverband kan werk

* Moet 'n deeglike kennis van katalogiseringsreëls en die Dewey klassifikasiestelsel hê

* Moet 'n begrip hê vir die optimale bewaringstoestande in 'n biblioteek, asook die konservering van papier

* Moet onafhanklik kan werk

* Akkuraatheid en aandag aan detail is 'n vereiste

* Geen werksondervinding is nodig nie

* Basiese kennis van en/of belangstelling in Suid-Afrikaanse geskiedenis/kultuurgeskiedenis sal 'n aanbeveling wees

Die suksesvolle kandidaat sal mede-verantwoordelikheid neem vir: die instandhoudingswerk in die biblioteek en toesien dat die biblioteek effektief funksioneer; vir die prosessering van nuwe aanwinste (kopie-katalogisering en klassifikasie), asook assistering met navrae en ander verwante biblioteektake.


Stuur aansoek en CV aan Mnr M Coetzee (Bestuurder Menslike Hulpbronne) voor of nie later nie as 12:00 op 22 Januarie 2008 by: Voortrekkermonument en Natuurreservaat, Posbus 1514, Groenkloof 0027. E-pos: admin@voortrekkermon.org.za. Telefoon: 012 326 6770

No comments: